As 'n Kind se Lag verdwyn

As 'n Kind se Lag verdwyn

Wanneer ‘n mens ‘n splinternuwe klein mensie in jou arms hou, kan jy soms nie anders as om te wonder wat die lewe vir hierdie baba inhou nie. En hoewel ouers vasbeslote is om hlle kind, sover dit binne hul vermoe is, te beskerm, besef hlle ook dat kinders seerkry. Hulle val en breek ‘n arm; hulle kry snye en skrape en bloukolle, dinge wat dikwels gou vergete is.

MAAR DAAR IS ‘N ANDER SEERKRY

Hierdie seerkry betrap ‘n ouers dikwels onverhoeds, want kinders is bedoel vir lag en speel en sorgelose dae – nie vir die donker van depressie nie.

As ‘n kind se lag verdwyn sal mense bewus maak van die realiteit van depressie by kinders. Dit is ‘n praktiese hulpmiddel vir ouers en ander volwassenes wat ‘n hand wil uitsteek na ‘n jong depressielyer – voordat dit te laat is…

ISBN: 9781770007727
Author: Drs Henk & Ansie Gous
Publisher: Christelike Uitgewersmaatskappy

ZAR80.00Price:
ZAR30.00P&P:
Share This
Loading Updating cart...
LoadingUpdating...

Comments are closed.

Close
E-mail It