Besluite wat jou eindbestemming bepaal
Kry Jou Lewe Weer aan die Gang
Jy kan die kuns bemeester om wonderlike besluite te neem – besluite wat jou endbestemming sal affekteer.
Elke dag neem ons honderde besluite – ten goede of ten slegte. Hetsy as gevolg van selfvernitiging, ‘n swak oordeel of omdat mense nie genoeg tyd daaraan bestee om aan die gevolge te dink nie, maak mense dikwels keuses wat alles vernietig waarvoor hulle so hard gewerk het.
BESLUITE WAT JOU EINDBESTEMMING BEPAAL
Die skrywer se “‘n Lewensverandering begin deur die wyse waarop ons dink te verander”. Ek wil jou help om denkpatrone te herken wat tot gesonder en gelukkiger gedragspatrone sal lei.
ISBN: 9781919973699
Author: Dan Hooper
Publisher: VG Uitgewers
Oorspronklike Titel: Destiny Decisions
Dan Hooper is 'n begaafde kommunikeerder wat al vir meer as dertig jaar Bybelse beginsels vir persoonlike en profesionele lewensgroei oordra. Die wyse waarop Dan humor en inspirasie in sy boodskappe verweef, het hom 'n gewilde spreker by konferensies en seminare gemaak. Dan is die stigter en hoofprediker van die Fellowship Church in Grand Junction, Colorado, VSA
Updating...

