Die Ervaring wat saakmaak

Die Ervaring wat saakmaak

Die rol van emosies in ons Godsdiens – Sukkel jy om God lief te he?

Emosies wat Saakmaak

Die ekstase van wat net na bekering teenoor die droe dieptes van die jare daarna.

Watter emosies in ons Godsdiens lei tot groei, en watter lei tot terugval?

Watter emosies tydens bekering is waarlik eg?

Jonathan Edwards, Amerika se grootste prediker, het geworstel met die godsdienstige ervarings wat mense in die VSA se Eerste Groot Herlewing gehad het. Hy het gesien dat baie ervarings vals en nie tot God se eer is nie.

Daar is vandag baie godsdienstige groepe wat daarop aandring dat alle vreemde ervarings, ervarings van God af is.

Edwards brei in hierdie briljante boek uit op al die toepaslike vrae tydens bekering en aanbidding.

Dis ‘n moet vir alle mense wat na ‘n intieme verhouding met Christus verlang.

ISBN: 9780958464116
Auhtor: Jonathan Edwards
Publisher: Woordverspreiding
Original Title: The Experience that Counts

ZAR70.00Price:
ZAR0.00P&P:
Share This
Loading Updating cart...
LoadingUpdating...

Comments are closed.

Close
E-mail It