Weekend Retreats

Retreats

Woman’s Retreats are held three times per year. The goal of these retreats are to give word of faith advise and teachings, with different themes for each retreat. These retreats creates an opportunity and awesome atmosphere for MEC-Ministries to reach out to the different communities. People of all sectors of the community gets to mingle and know each other. Thus bringing into focus the different issues communities struggles with and providing biblical solutions.

Kampe

Vrouekampe word drie maal per jaar gehou. Die inhoud van hierdie kampe is op dieselfde gebaseer as die van ons Woordskool, maar met verskillende temas vir elke kamp. Die kampe skep ‘n wonderlike geleentheid en atmosfeer vir MEC Bedieninge om uit te reik na die gemeenskap. Mense van verskillende dele van die gemeenskap kry die geleentheid om met mekaar te meng, en ook mekaar beter te leer ken. Ook kry hulle die geleentheid om te sien dat elke deel van die gemeenskap verskillende probleme het, maar op die einde van die dag baklei ons teen dieselfde vyand.

RETREATS FOR 2012

Dear Friend
Dates for 2012 still to be confirmed:

Should you like to join us at one of these retreats please complete the booking form and fax to 086 671 2729, for more information phone Merlé Ray between  078 341 250. eMail merle@mecministries.co.za

Should you deposit any money  please use your name and last name and the camp date as reference eg. MerleRay09/03.

No bookings will be made without a completed Booking form and deposit of R50.00 per booking.

ALL BOOKINGS MUST BE PAID IN FULL AT LEAST 1 MONTH BEFORE CAMP DATE

Arrangements can be made to pay the fee in installments.  Should your camp fees be paid and you cancel more than 3 weeks before the camp date , the fees will be transferred to the next camp. If a cancellation is done less than 3 weeks before the camp date , you will lose the fees, as we had to pay for you allready.

Please Note: The closingdate for all camps is 3 weeks before the camp date. We normally have a lot of people that would like to come to the retreats therefore we do not really want to keep places for people that might not pitch.

Day visitors welcome at a cost of R60 per day (lunch included). Bookings needed for catering purposes.

KAMPE VIR 2012

Liewe Vriende

Datums vir 2012, moet nog bevestig word.

Indien u enige van die bogenoemde kampe wil bywoon, vul asseblief die nodige besprekings vorms in en faks na 086 671 2729, vir enige verdere navrae skakel Merlé Ray op 078 341 3250. ePos merle@mecministries.co.za

As u ‘n inbetaling of enige afbetaling doen vra ons dat u asseblief u naam en die kamp datum as verwysing gebruik, sodat ons kan vasstel van wie en vir wat die inbetaling is. Bv.: MerleRay09/03.

Geen besprekings sal sonder ‘n ingevulde besprekings vorm en ‘n deposito van R50.00 gemaak word nie.

ALLE BESPREKINGS MOET TEN VOLLE BETAAL WEES 1 MAAND VOOR KAMP DATUM – tensy vooraf gereel.

Afbetalings kan gereël word.  Indien u kampfooie reeds betaal is en u ons ten minste 3 weke voor die tyd laat weet dat u nie die kamp kan bywoon nie, sal ons die fooie oordra na ‘n volgende kamp.  Nader aan die tyd sal die fooie egter verbeur word, aangesien ons steeds u plek moet betaal.

Let wel dat ALLE kampe se sluitingsdatums is 3 weke voor die kamp datum.  Ons het gewoonlikbaie meer mense wat wil baie graag wil kom, en dus wil ons nie onnodig plek bespreek of hou vir mense wat dalk nie gaan kom nie.

Dag besoekers welkom teen R100 per dag (middagete ingesluit). Bespreek asb vooraf.

Comments are closed.